Hierdie produksie, saamgestel deur Robert Brooks en Gisela de Villiers, is op 16 Maart 2011 met groot sukses uitgevoer in 'n volgepakte Brooklynteater in Pretoria.
Tarentaal Teater, digby Rustenburg, bied hierdie vermaaklike-singende opvoering die 10de Februarie 2012 om 19h30 aan.
"Brilliant production that will satisfy even the "not-so-great" theater supporter's search for quality entertainment. The Rustenburg crowd is in for an excellent treat! Early booking would be essential as limited seats are available."
Vir Navrae of Besprekings, kontak:
Chris - 082 417 6873
Anita - 082 782 3019
tarentaal@ nashuaisp.co.za












