Jump to content


-----

Event: Inniberg Fees - Louis Trichardt

in Entertainment & Community
Added by Leeulekker, 11 May 2012


Taking place 24 Aug 2012 through 25 Aug 2012 (Ranged Event)

Permalink Leeulekker


Die CVO Skool Zoutpansberg, Louis Trichardt, bied weer hierdie jaar die Inni-Berg Fees aan op 24 en 25 Augustus. ‘n Opwindende program met top kunstenaars soos Izak Davel, Fredi Nest, Arno Jordaan, Karin Ferreira en vele meer sal oor die twee dae optree.

Buiten die stalletjies en biertuin, is daar ook kompetisies in die vorm van Mej. Inni-Berg Fees, Inni-Berg Karakter.

Vir meer inligting oor die fees en die beskikbaarheid van stalletjies, skakel:
Miempie du Toit by 084 606 0165
Raymond Pretorius by 082 899 5011

[Bron - www.komkuier.co.za]



0 Comments